Demi Moore

Demi Moore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 November 1962 (1962-11-11)
Roswell, New Mexico, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Rumer Willis
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Demi Moore (gebore 11 November 1962) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Indecent Proposal (1993), Striptease (1996), G.I. Jane (1997), en Charlie's Angels: Full Throttle (2003).


Developed by StudentB